1
SPREUKE 27:17
Afrikaans 1983
AFR83
Yster slyp yster, vriende vorm mekaar.
比較
SPREUKE 27:17で検索
2
SPREUKE 27:1
Moenie roem oor wat jy môre verwag nie; jy weet nie wat die dag sal oplewer nie.
SPREUKE 27:1で検索
3
SPREUKE 27:6
Op 'n vriend wat jou seermaak, kan jy reken; iemand wat jou haat, is oordadig met sy soene.
SPREUKE 27:6で検索
4
SPREUKE 27:19
Soos jy jou eie gesig sien as jy in die water kyk, so sien jy jouself in wat jy dink.
SPREUKE 27:19で検索
5
SPREUKE 27:2
Laat dit aan 'n ander oor om jou te prys, moet dit nie self doen nie; laat dit uit 'n ander se mond kom, nie uit joune nie.
SPREUKE 27:2で検索
6
SPREUKE 27:5
'n Openlike bestraffing is beter as liefde wat onsigbaar bly.
SPREUKE 27:5で検索
7
SPREUKE 27:15
Die gedrup uit 'n dak wat lek op 'n reëndag, so is 'n vrou wat aanhou kyf.
SPREUKE 27:15で検索