YouVersionロゴ
聖書読書プランビデオ
アプリを入手
言語選択
検索アイコン

SPREUKE 26の有名な聖句

1

SPREUKE 26:4-5

Afrikaans 1983

AFR83

Moenie 'n dwaas se vraag op net so 'n dwase manier beantwoord nie; hy sal dink jy is soos hy. Beantwoord 'n dwaas se vraag op net so 'n dwase manier, anders dink hy hy het wysheid.

比較

SPREUKE 26:4-5で検索

2

SPREUKE 26:11

Afrikaans 1983

AFR83

Soos 'n hond wat na sy braaksel toe terugkom, so is 'n dwaas wat dieselfde dwaasheid weer begaan.

比較

SPREUKE 26:11で検索

3

SPREUKE 26:20

Afrikaans 1983

AFR83

Sonder hout bly 'n vuur nie brand nie; sonder 'n kwaadstoker hou 'n rusie nie aan nie.

比較

SPREUKE 26:20で検索

4

SPREUKE 26:27

Afrikaans 1983

AFR83

Wie 'n gat vir 'n ander grawe, val self daarin; die klippe wat hy gooi, sal na hom toe terugkom.

比較

SPREUKE 26:27で検索

5

SPREUKE 26:12

Afrikaans 1983

AFR83

Jy sien self: vir iemand wat dink hy het die wysheid in pag, is daar minder hoop as vir 'n dwaas.

比較

SPREUKE 26:12で検索

6

SPREUKE 26:17

Afrikaans 1983

AFR83

Iemand wat 'n kwaai hond sommer aan die ore pak, so is iemand wat woedend instorm in 'n rusie wat hom nie aangaan nie.

比較

SPREUKE 26:17で検索

無料の読書プランとSPREUKE 26に関係したデボーション

前章
次章
YouVersion

日々、神との親しい交わりを求めるために、あなたを励まし、勇気を与えます。

ミニストリー

概要

キャリア

ボランティア

ブログ

プレス

便利なリンク集

ヘルプ

寄付

聖書の訳

オーディオ聖書

聖書の言語

今日の聖句


デジタルミニストリー

Life.Church
日本語

©2026 Life.Church / YouVersion

プライバシー規約利用規約
脆弱性の開示
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest