YouVersionロゴ
聖書読書プランビデオ
アプリを入手
言語選択
検索アイコン

SPREUKE 20の有名な聖句

1

SPREUKE 20:22

Afrikaans 1983

AFR83

Moenie sê: “Ek wil my wreek oor die kwaad wat my aangedoen is” nie; vertrou op die Here, en Hy sal jou help.

比較

SPREUKE 20:22で検索

2

SPREUKE 20:24

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here bepaal 'n mens se koers; hoe sal 'n méns weet waarheen hy moet gaan?

比較

SPREUKE 20:24で検索

3

SPREUKE 20:27

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here gee aan die mens die lewe. Die Here sien deur die hele mens.

比較

SPREUKE 20:27で検索

4

SPREUKE 20:5

Afrikaans 1983

AFR83

'n Oorwoë mening is diep waters; 'n verstandige mens skep daaruit.

比較

SPREUKE 20:5で検索

5

SPREUKE 20:19

Afrikaans 1983

AFR83

Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit; bly weg van iemand wat baie praat.

比較

SPREUKE 20:19で検索

6

SPREUKE 20:3

Afrikaans 1983

AFR83

Dit is eerbaar om 'n rusie te vermy; enige dwaas kan 'n rusie begin.

比較

SPREUKE 20:3で検索

7

SPREUKE 20:7

Afrikaans 1983

AFR83

Wie reg doen en eerlik lewe, met sy kinders gaan dit goed.

比較

SPREUKE 20:7で検索

無料の読書プランとSPREUKE 20に関係したデボーション

前章
次章
YouVersion

日々、神との親しい交わりを求めるために、あなたを励まし、勇気を与えます。

ミニストリー

概要

キャリア

ボランティア

ブログ

プレス

便利なリンク集

ヘルプ

寄付

聖書の訳

オーディオ聖書

聖書の言語

今日の聖句


デジタルミニストリー

Life.Church
日本語

©2026 Life.Church / YouVersion

プライバシー規約利用規約
脆弱性の開示
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest