YouVersionロゴ
聖書読書プランビデオ
アプリを入手
言語選択
検索アイコン

SPREUKE 19の有名な聖句

1

SPREUKE 19:21

Afrikaans 1983

AFR83

Al maak mense hoeveel planne, wat die Here besluit, staan vas.

比較

SPREUKE 19:21で検索

2

SPREUKE 19:17

Afrikaans 1983

AFR83

Wie hom oor 'n arm mens ontferm, gee 'n lening aan die Here, en Hy sal hom ten volle vergoed.

比較

SPREUKE 19:17で検索

3

SPREUKE 19:11

Afrikaans 1983

AFR83

'n Verstandige mens beteuel sy humeur en stel sy eer daarin om vergewensgesind te wees.

比較

SPREUKE 19:11で検索

4

SPREUKE 19:20

Afrikaans 1983

AFR83

Luister na raad, aanvaar wat jou geleer word, sodat jy uiteindelik wysheid kan hê.

比較

SPREUKE 19:20で検索

5

SPREUKE 19:23

Afrikaans 1983

AFR83

Wie die Here dien, se lewe is veilig; so 'n mens slaap rustig, geen ramp tref hom nie.

比較

SPREUKE 19:23で検索

6

SPREUKE 19:8

Afrikaans 1983

AFR83

Wie homself liefhet, sorg dat hy wysheid verwerf; hy stel prys op insig sodat hy voorspoed kan geniet.

比較

SPREUKE 19:8で検索

7

SPREUKE 19:18

Afrikaans 1983

AFR83

Behandel jou seun streng, dan is daar hoop, maar moet jou nie te buite gaan en hom doodmaak nie.

比較

SPREUKE 19:18で検索

8

SPREUKE 19:9

Afrikaans 1983

AFR83

'n Vals getuie bly nie ongestraf nie; wie leuens kwytraak, gaan tot niet.

比較

SPREUKE 19:9で検索

無料の読書プランとSPREUKE 19に関係したデボーション

前章
次章
YouVersion

日々、神との親しい交わりを求めるために、あなたを励まし、勇気を与えます。

ミニストリー

概要

キャリア

ボランティア

ブログ

プレス

便利なリンク集

ヘルプ

寄付

聖書の訳

オーディオ聖書

聖書の言語

今日の聖句


デジタルミニストリー

Life.Church
日本語

©2026 Life.Church / YouVersion

プライバシー規約利用規約
脆弱性の開示
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest