1
PREDIKER 7:9
Afrikaans 1983
AFR83
Moenie gou kwaad word nie: dit is 'n dwaas wat gou kwaad word.
比較
PREDIKER 7:9で検索
2
PREDIKER 7:14
Wees bly op die dag van voorspoed, en as daar 'n dag van teëspoed kom, sien dit so: soos die een het God ook die ander gegee, sodat die mens nie sal weet wat vir hom voorlê nie.
PREDIKER 7:14で検索
3
PREDIKER 7:8
'n Voltooide taak is beter as een wat pas begin is. Geduld is beter as hoogmoed.
PREDIKER 7:8で検索
4
PREDIKER 7:20
Daar is geen mens op aarde regverdig nie, niemand wat net goed doen en nie sondig nie.
PREDIKER 7:20で検索
5
PREDIKER 7:12
Wysheid bied beskerming soos geld beskerming bied; kennis en wysheid verryk die lewe van hom wat dit besit.
PREDIKER 7:12で検索
6
PREDIKER 7:1
'n Goeie naam is beter as reukolie, die sterfdag beter as die geboortedag.
PREDIKER 7:1で検索
7
PREDIKER 7:5
Dit is beter om vermaan te word deur iemand wat wysheid het, as om besing te word deur 'n dwaas.
PREDIKER 7:5で検索
8
PREDIKER 7:2
Dit is beter om na 'n huis toe te gaan waar daar gerou word as na 'n huis waar daar feesgevier word. Elkeen wat lewe, moet ter harte neem wat die uiteinde van die mens is.
PREDIKER 7:2で検索
9
PREDIKER 7:4
Wie wysheid het, voel hom tuis waar daar gerou word, die dwaas voel hom tuis waar daar plesier is.
PREDIKER 7:4で検索