YouVersionロゴ
聖書読書プランビデオ
アプリを入手
言語選択
検索アイコン

PREDIKER 6の有名な聖句

1

PREDIKER 6:9

Afrikaans 1983

AFR83

Wat die mens het, is beter as wat hy begeer. Ook hier kom dit tot niks. Dit is 'n gejaag na wind.

比較

PREDIKER 6:9で検索

2

PREDIKER 6:10

Afrikaans 1983

AFR83

Wat 'n mens is, word reeds met die naam mens gesê, dit is bekend wat hy is: hy is mens. Hy kan nie 'n regstryd voer met die Een wat sterker as hy is nie.

比較

PREDIKER 6:10で検索

3

PREDIKER 6:2

Afrikaans 1983

AFR83

God gee aan iemand rykdom, besittings en eer, en so iemand kom niks kort van wat hy begeer nie, maar God laat hom nie daarvan geniet nie, en iemand anders gebruik dit. Ook hier kom dit tot niks. Dit is bitter swaar.

比較

PREDIKER 6:2で検索

4

PREDIKER 6:7

Afrikaans 1983

AFR83

Die mens sloof hom af vir kos, maar sy honger word nooit gestil nie.

比較

PREDIKER 6:7で検索

前章
次章
YouVersion

日々、神との親しい交わりを求めるために、あなたを励まし、勇気を与えます。

ミニストリー

概要

キャリア

ボランティア

ブログ

プレス

便利なリンク集

ヘルプ

寄付

聖書の訳

オーディオ聖書

聖書の言語

今日の聖句


デジタルミニストリー

Life.Church
日本語

©2026 Life.Church / YouVersion

プライバシー規約利用規約
脆弱性の開示
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest