1
PREDIKER 4:9-10
Afrikaans 1983
AFR83
Twee vaar beter as een. Hulle inspanning kom tot iets. As die een val, kan die ander hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie.
比較
PREDIKER 4:9-10で検索
2
PREDIKER 4:12
Een alleen kan oorweldig word, twee saam kan weerstand bied. 'n Driedubbele tou breek nie maklik nie.
PREDIKER 4:12で検索
3
PREDIKER 4:11
As twee langs mekaar slaap, word hulle warm, maar hoe sal een wat alleen is, warm word?
PREDIKER 4:11で検索
4
PREDIKER 4:6
Hy vind een hand vol rus beter as 'n dubbele hand vol werk. Ook dit is 'n gejaag na wind.
PREDIKER 4:6で検索
5
PREDIKER 4:4
Ek het gesien dat al die moeite wat mens doen vir sukses uit onderlinge afguns kom. Ook hier kom dit dus tot niks. Dit is 'n gejaag na wind.
PREDIKER 4:4で検索
6
PREDIKER 4:13
'n Jongman wat arm is maar verstandig, is beter as 'n koning wat oud is maar dwaas en hom nie meer wil laat waarsku nie.
PREDIKER 4:13で検索