YouVersionロゴ
聖書読書プランビデオ
アプリを入手
言語選択
検索アイコン

PREDIKER 10の有名な聖句

1

PREDIKER 10:10

Afrikaans 1983

AFR83

As die byl stomp word en nie geslyp word nie, moet jy meer krag gebruik. Dit betaal om jou verstand te gebruik.

比較

PREDIKER 10:10で検索

2

PREDIKER 10:4

Afrikaans 1983

AFR83

As die heerser vir jou kwaad word, moenie jou pos verlaat nie; kalmte voorkom groot foute.

比較

PREDIKER 10:4で検索

3

PREDIKER 10:1

Afrikaans 1983

AFR83

Dooie vlieë laat salf stink en gis, 'n bietjie dwaasheid doen meer kwaad as wat wysheid en eer goed doen.

比較

PREDIKER 10:1で検索

4

PREDIKER 10:12

Afrikaans 1983

AFR83

Die woorde van iemand wat wysheid het, vind byval; die dwaas vernietig homself met wat hy sê.

比較

PREDIKER 10:12で検索

5

PREDIKER 10:8

Afrikaans 1983

AFR83

Wie 'n sloot grawe, val self daarin, wie 'n muur afbreek, word deur 'n slang gepik.

比較

PREDIKER 10:8で検索

無料の読書プランとPREDIKER 10に関係したデボーション

前章
次章
YouVersion

日々、神との親しい交わりを求めるために、あなたを励まし、勇気を与えます。

ミニストリー

概要

キャリア

ボランティア

ブログ

プレス

便利なリンク集

ヘルプ

寄付

聖書の訳

オーディオ聖書

聖書の言語

今日の聖句


デジタルミニストリー

Life.Church
日本語

©2026 Life.Church / YouVersion

プライバシー規約利用規約
脆弱性の開示
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest