BibleProject | Advent OordenkingsEgzanp

God se weë verskaf opregte vreugde en wysheid aan die mensdom (sien Psalm 19:8-9). Maar Satan streef daarna om die mensdom te mislei deur hulle eie weë reg te laat lyk (sien Genesis 3:6). Dis maklik om mislei te word omdat Satan se leuens ons gewoonlik met tydelike genot beloon. Maar wanneer mense hulle eie instruksies bo God s'n kies kan hulle nie die ware en volhoubare vreugde vind wat hulle soek nie.
Lees:
Psalm 19:8-12, Genesis 3:1-7
Reflekteer:
Vergelyk en kontrasteer die twee tekste van die dag. Watter woorde en konsepte word in beide gedeeltes herhaal? Wat merk jy op? Bid vir hernude vertroue in God se goeie motiewe teenoor jou. Wees eerlik met Hom oor die manier hoe jy met Hom verskil het, of in Hom getwyfel het en vra wat jy nodig het om vandag Sy leierskap te volg.
Ekriti
Konsènan Plan sa a

BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflektiewe vrae in wat deelnemers help om die Bybelse betekenis van hoop, vrede, vreugde en liefde te verken. Kies hierdie plan om te ontdek hoe hierdie vier deugde deur Jesus die wêreld bereik het.
More
Plan ki liye yo

Gerizon Jezi : Eksplore pouvwa & konpasyon

Bondye pa ChatGPT

Istwa Nwèl : 5 jou sou nesans Jezi

Karèm/Pak : Jezi fè fas ak lanmò avèk kouraj

Karèm/Pak : Dènye jou Jezi yo

Ansèyman Jezi : Desizyon saj & benediksyon ki dire

Karèm/Pak : Jezi soufri, mouri, epi genyen viktwa

Grandi Nan Sanktifikasyon

Mirak Jezi : Revele idantite divin Li
