BibleProject | Advent OordenkingsEgzanp

Die profeet Jesaja het uitgesien na die koms van Israel se verlosser. Sy profesië was met die koms van Jesus volbring. Dit is hoekom dit so betekenisvol is dat die engele Jesus se geboorte aangekondig het as “goeie nuus wat groot vreugde bring.”
Lees:
Lukas 2:9-11
Reflekteer:
Hoekom dink jy dat die herders bang was? Watter rede het die engele vir hulle gegee om liewer verheug te wees? Voor watter vrese staan jy vandag? Hoe kan die engel se goeie nuus oor Jesus vandag met daardie vrese praat? Laat jou besinning nou 'n gebed tot God aanspoor.
Ekriti
Konsènan Plan sa a

BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflektiewe vrae in wat deelnemers help om die Bybelse betekenis van hoop, vrede, vreugde en liefde te verken. Kies hierdie plan om te ontdek hoe hierdie vier deugde deur Jesus die wêreld bereik het.
More
Plan ki liye yo

Istwa Nwèl : 5 jou sou nesans Jezi

Karèm/Pak : Dènye jou Jezi yo

Karèm/Pak : Jezi soufri, mouri, epi genyen viktwa

Ansèyman Jezi : Desizyon saj & benediksyon ki dire

Gerizon Jezi : Eksplore pouvwa & konpasyon

Mirak Jezi : Revele idantite divin Li

Karèm/Pak : Jezi fè fas ak lanmò avèk kouraj

Parabòl Jezi : Eksplikasyon pratik sou Peyi Wa a

Bondye pa ChatGPT
