1
LUKAS 22:42
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
“Vader, as U wil, neem hierdie beker van My af weg. Laat nogtans nie my wil nie, maar u wil geld!”
Vergleichen
Studiere LUKAS 22:42
2
LUKAS 22:32
maar Ek het vir jou gebid dat jou geloof jou nie moet begewe nie. As jy weer tot inkeer gekom het, moet jy jou medegelowiges ondersteun.”
Studiere LUKAS 22:32
3
LUKAS 22:19
Jesus het ook brood geneem, ’n dankgebed uitgespreek, dit in stukke gebreek en vir hulle gegee terwyl Hy sê: “Dit is my liggaam wat ter wille van julle gegee word. Gebruik dit ter herinnering aan My.”
Studiere LUKAS 22:19
4
LUKAS 22:20
Hy het dieselfde gedoen met die beker ná die ete en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond, bevestig deur my bloed, wat ter wille van julle uitgegiet word.
Studiere LUKAS 22:20
5
LUKAS 22:44
Terwyl Hy intense angs beleef, het Jesus nog ernstiger gebid. Sy sweet het soos druppels bloed geword wat op die grond drup.
Studiere LUKAS 22:44
6
LUKAS 22:26
“By julle moet dit egter nie só gaan nie, maar die belangrikste een onder julle moet wees soos die geringste, en die een wat leiding gee, soos een wat dien.
Studiere LUKAS 22:26
7
LUKAS 22:34
Jesus het egter gereageer: “Petrus, Ek sê dit nou vir jou: ’n Haan sal vannag nie kraai voordat jy drie maal ontken het dat jy My ken nie.”
Studiere LUKAS 22:34
Hauptbildschirm
Bibel
Lesepläne
Videos