In Jesus Is Jy...Ukázka

Oordenkingsvrae:
1. Is daar aspekte van jou persoonlikheid waarmee jy teleurgesteld is of wat jy probeer wegsteek? Hoe kan jy jouself sien as met ‘n doel deur God geskape?
2. Op watter maniere sien jy God se seën oor jou lewe? Hoe het Hy jou elke geestelike seën in Christus gegee?
3. Vir watter spesifieke goeie werke het jy gesien hoe God jou toerus en voorberei? Hoe het jy gesien hoe Hy deur jou sterkpunte en gawes werk om sy koninkryk te bevorder of ander te bemoedig?
4. Wat beteken dit dat ons in staat is om alle dinge deur Christus te doen? Hoe kan jy vrede vind in jou swakheid of in moeilike omstandighede met die wete dat Hy altyd werk, selfs in jou swakheid?
5. Hoe word jy bemagtig om elke dag teen die vyand se planne te veg? Hoe kan jy die vyand oorwin deur die krag van Christus?
O tomto plánu

Wie is ek? Waarom is ek hier? Maak ek saak? As ons nie weet wat ons identiteit is nie, kan ons nie leef soos ons bestem is om te leef nie. Ons kan probeer om ons identiteit deur ons gesin, loopbaan, vriende, stokperdjies of nasionaliteit te definieer. In hierdie studie gaan ons fokus op die waarheid wie ons in Christus is en daardeur ons ware identiteit verstaan.
More
Podobné plány

Svoboda

Radujme se

Uvědomit si, že Bůh mě miluje

Ester: Pro chvíli, jako je tato

Milost ve vašem příběhu

Porazit sebevědomí a úzkost

Co je mým účelem? Nauč se milovat Boha a milovat druhé lidi

Zůstávejme v Ježíši: Přinášejme trvalé ovoce (Love God Greatly/Miluj Boha nesmírně)

Sedmidenní vánoční rozjímání
