Psalms 150
150
1Loof Yah helder en duidelik! Loof God helder en duidelik in Sy afgesonderde plek, loof Hom helder en duidelik in die uitgestrektheid van Sy krag!
2Loof Hom helder en duidelik vir Sy magtige dade, loof Hom helder en duidelik volgens die oorvloed van Sy grootheid!
3Loof Hom helder en duidelik met die klank van die ramshoring, loof Hom helder en duidelik met lier en harp.
4Loof Hom helder en duidelik met tamboeryn en dans, loof Hom helder en duidelik met snaar- en blaasinstrumente.
5Loof Hom helder en duidelik met harde simbale, loof Hom helder en duidelik met klinkende simbale!
6Laat alles wat asem het, יהוה helder en duidelik loof! Loof Yah helder en duidelik!</book>
S'ha seleccionat:
Psalms 150: PWL
Subratllat
Copia
Compara
Comparteix
Vols que els teus subratllats es desin a tots els teus dispositius? Registra't o inicia sessió
©Kopiereg 2025 deur Die Pad van Waarheid tot die Lewe Vertalings Projek.
Kopiereg op die inhoud behoort aan die Lewende, Skepper-God, YHWH, alleen. U is welkom om dit onveranderd te gebruik in enige leer of skrywe, met erkenning: “PWL” “PadWLewe” of “Die Pad van Waarheid tot die Lewe” vertaling.
Geen deel hiervan mag onder enige omstandighede, in enige formaat, verkoop word nie.
Sy Boodskap is gratis.