Logo de l'Aplicació de la Bíblia
Icona de cerca

Iyov 1:20-22

Iyov 1:20-22 PWL

Toe staan Iyov op en skeur sy bokleed, skeer sy kop en val op die grond neer in aanbidding en sê: “Kaal het ek uit my moeder se baarmoeder gekom en kaal sal ek terugkeer. יהוה het gegee en יהוה het weggevat, geseënd is die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה!” 1 Tim 6:7 Deur al hierdie rampe het Iyov nie gesondig of sleg gepraat teen יהוה nie.

Llegeix Iyov 1