Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de 1 KORINTIËRS 8

1

1 KORINTIËRS 8:6

Afrikaans 1983

AFR83

is daar nogtans vir ons net een God: die Vader, uit wie alles is en vir wie ons lewe; en net een Here: Jesus Christus, deur wie alles bestaan en deur wie ons lewe.

Compara

Explorar 1 KORINTIËRS 8:6

2

1 KORINTIËRS 8:1-2

Afrikaans 1983

AFR83

En nou julle vraag oor vleis wat aan 'n afgod geoffer is. Ons weet dat ons almal kennis het. Kennis maak verwaand, maar liefde bou op. As iemand meen hy het kennis van iets, het hy nog nie die kennis wat 'n mens behoort te hê nie.

Compara

Explorar 1 KORINTIËRS 8:1-2

3

1 KORINTIËRS 8:13

Afrikaans 1983

AFR83

Daarom, as ek deur wat ek eet, my broer laat struikel, sal ek nooit weer vleis eet nie: ek wil nie my broer se val veroorsaak nie.

Compara

Explorar 1 KORINTIËRS 8:13

4

1 KORINTIËRS 8:9

Afrikaans 1983

AFR83

Maar pas op dat hierdie vryheid van julle nie vir dié wat swak is, 'n aanleiding tot sonde word nie.

Compara

Explorar 1 KORINTIËRS 8:9

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb 1 KORINTIËRS 8

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest