Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de 1 KORINTIËRS 7

1

1 KORINTIËRS 7:5

Afrikaans 1983

AFR83

Moenie vir mekaar omgang weier nie, behalwe met wedersydse toestemming en net vir 'n bepaalde tyd om julle aan die gebed te wy. Daarna moet julle weer saamkom, sodat die Satan julle nie miskien weens julle gebrek aan selfbeheersing verlei nie.

Compara

Explorar 1 KORINTIËRS 7:5

2

1 KORINTIËRS 7:3-4

Afrikaans 1983

AFR83

Die man moet sy huweliksplig teenoor sy vrou nakom, en net so ook die vrou teenoor haar man. Die vrou beskik nie oor haar eie liggaam nie, maar die man; net so beskik die man ook nie oor sy eie liggaam nie, maar die vrou.

Compara

Explorar 1 KORINTIËRS 7:3-4

3

1 KORINTIËRS 7:23

Afrikaans 1983

AFR83

Julle is vrygekoop en die prys is betaal; moet dan nie slawe van mense wees nie.

Compara

Explorar 1 KORINTIËRS 7:23

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb 1 KORINTIËRS 7

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest