1
Tz'fanyah 3:17
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
יהוה, jou God, is in jou midde, ’n oorwinnende Vegter. Hy sal Hom oor jou verheug met blydskap, Hy sal stil wees in Sy liefde, Hy sal oor jou in die rondte swaai van vreugde.
Compara
Explorar Tz'fanyah 3:17
2
Tz'fanyah 3:20
In daardie tyd sal Ek julle inbring, in die tyd wanneer Ek julle bymekaarmaak; inderdaad sal Ek vir julle roem en lofprysing gee onder al die volke van die aarde, wanneer Ek voor julle oë julle voorspoed herstel,” sê יהוה.</book>
Explorar Tz'fanyah 3:20
3
Tz'fanyah 3:15
יהוה het Sy oordeel teen jou weggevat, Hy het jou vyande weggevee. Die Koning van Yisra’el, יהוה, is tussen jou; jy sal nie meer rampe vrees nie.
Explorar Tz'fanyah 3:15
4
Tz'fanyah 3:19
Let op, Ek gaan in dié tyd optree teen al jou onderdrukkers; Ek sal die kreupele red en die wat ver weggestuur was bymekaarmaak en Ek sal hulle skaamte oor die hele aarde verander in lofprysing en roem.
Explorar Tz'fanyah 3:19