1
Tz'fanyah 2:3
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Soek יהוה, al julle nederiges van die aarde, wat regverdige oordeel uitgevoer het; soek onpartydige opregtheid, soek nederigheid. Miskien sal julle skuiling vind op die dag van יהוה se woede
Compara
Explorar Tz'fanyah 2:3
2
Tz'fanyah 2:11
יהוה sal verskriklik wees teen hulle, want Hy sal al die gode van die aarde laat uithonger en al die kuslande van die nasies sal voor Hom neerbuig, elkeen vanaf sy plek.
Explorar Tz'fanyah 2:11