1
'Ovadyah 1:17
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
maar op die berg Tziyon sal dié wees wat ontsnap en dit sal afgesonderd wees en die huis van Ya’akov sal diegene besit wat hulle besit het.
Compara
Explorar 'Ovadyah 1:17
2
'Ovadyah 1:15
want die dag van יהוה kom nader oor al die nasies; soos jy gedoen het, sal dit aan jou gedoen word. Jou handelinge sal op jou eie kop afkom
Explorar 'Ovadyah 1:15
3
'Ovadyah 1:3
Die arrogansie van jou verstand, wil en emosie het jou bedrieg, jy wat in die rotsklowe bly, in die hoogtes en wat in jou gedagtes sê: ‘Wie sal my afbring aarde toe?’
Explorar 'Ovadyah 1:3
4
'Ovadyah 1:4
Al bou jy so hoog soos die arend, al maak jy jou nes tussen die sterre, Ek sal jou van daar af afbring,” verklaar יהוה.
Explorar 'Ovadyah 1:4