1
Numeri 6:24-26
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
יהוה seën jou en onderhou jou; יהוה laat Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid oor jou skyn en gee vir jou onverdiende guns; יהוה lig Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid oor jou op en gee vir jou vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid.”
Compara
Explorar Numeri 6:24-26
2
Numeri 6:27
So sal hulle My Karakter en Outoriteit (Naam) op die seuns van Yisra’el lê en Ék sal hulle seën.”’”
Explorar Numeri 6:27
3
Numeri 6:23
“Praat met Aharon en sy seuns en sê: ‘Op die manier moet julle die seuns van Yisra’el seën. Sê vir hulle
Explorar Numeri 6:23