Numeri 6:24-26
Numeri 6:24-26 SPC
יהוה seën jou en onderhou jou; יהוה laat Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid oor jou skyn en gee vir jou onverdiende guns; יהוה lig Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid oor jou op en gee vir jou vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid.”



