1
Mal'akhi 4:5-6
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
3.23 Let op, Ek gaan vir julle die profeet Eliyahu stuur voor die koms van die groot en verskriklike dag van יהוה. 3.24 Hy sal die verstand, wil en emosie van die vaders herstel tot die seuns en die verstand, wil en emosie van die seuns tot hulle vaders sodat Ek nie sal kom en die land met ’n vloek tref nie. </book>
Compara
Explorar Mal'akhi 4:5-6
2
Mal'akhi 4:1
3.19 “want let op, die dag kom, brandend soos ’n oond en al die arrogantes en elke boosdoener sal kaf wees en die dag wat kom, sal hulle aan die brand steek,” sê יהוה-Tzva’ot, “sodat dit vir hulle geen wortel of tak sal oorlos nie
Explorar Mal'akhi 4:1