Mal'akhi 4:5-6

Mal'akhi 4:5-6 SPC

3.23 Let op, Ek gaan vir julle die profeet Eliyahu stuur voor die koms van die groot en verskriklike dag van יהוה. 3.24 Hy sal die verstand, wil en emosie van die vaders herstel tot die seuns en die verstand, wil en emosie van die seuns tot hulle vaders sodat Ek nie sal kom en die land met ’n vloek tref nie. </book>

Imatge del verset per a Mal'akhi 4:5-6

Mal'akhi 4:5-6 - 3.23 Let op, Ek gaan vir julle die profeet Eliyahu stuur voor die koms van die groot en verskriklike dag van יהוה.
3.24 Hy sal die verstand, wil en emosie van die vaders herstel tot die seuns en die verstand, wil en emosie van die seuns tot hulle vaders sodat Ek nie sal kom en die land met ’n vloek tref nie. </book>