1
Levitikus 19:18
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Jy mag nie wraak neem of ’n wrok koester teenoor die seuns van jou volk nie, maar jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Ek is יהוה.
Compara
Explorar Levitikus 19:18
2
Levitikus 19:28
Julle mag geen snye in julle vlees maak ter wille van ’n lewende wese nie en geen ingeprikte tekening in julle vel maak nie. Ek is יהוה.
Explorar Levitikus 19:28
3
Levitikus 19:2
“Praat met die hele vergadering van die seuns van Yisra’el en sê vir hulle: ‘Julle moet afgesonderd wees, want Ek, יהוה, julle God, is Afgesonderd.
Explorar Levitikus 19:2
4
Levitikus 19:17
Jy mag nie jou broer in jou verstand, wil en emosie haat nie. Jy moet jou naaste vrymoedig berispe sodat jy nie om sy ontwil sonde op jou laai nie.
Explorar Levitikus 19:17
5
Levitikus 19:31
Julle sal nie na mediums draai en fortuinvertellers opsoek om deur hulle onrein gemaak te word nie. Ek is יהוה, julle God.
Explorar Levitikus 19:31
6
Levitikus 19:16
Jy mag nie as ’n storiedraer onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is יהוה.
Explorar Levitikus 19:16