1
Levitikus 18:22
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Jy mag nie lê by ’n manspersoon soos by ’n vrou nie. Dit is verwerplik.
Compara
Explorar Levitikus 18:22
2
Levitikus 18:23
Jy mag met géén dier vleeslike gemeenskap hê om jou daardeur onrein te maak nie. ’n Vrou mag ook nie voor ’n dier gaan staan om daarmee gemeenskap te hê nie. Dit is ’n gruwelikheid.
Explorar Levitikus 18:23
3
Levitikus 18:21
Jy mag geen van jou kinders gee om in vuur aan Molekh geoffer te word en die Naam (Karakter en Outoriteit) van jou God te onteer nie. Ek is יהוה.
Explorar Levitikus 18:21