1
Levitikus 11:45
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
want Ek is יהוה wat julle uit die land van Mitzrayim uitgebring het om julle God te wees. Julle moet daarom afgesonderd wees omdat Ek afgesonderd is.
Compara
Explorar Levitikus 11:45
2
Levitikus 11:44
want Ek is יהוה, julle God. Julle moet julleself afsonder en wees afgesonderd, want Ek is Afgesonderd. Moet julleself ook nie onrein maak deur enige ding wat op die aarde wemel nie
Explorar Levitikus 11:44