1
Levitikus 10:1
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Die seuns van Aharon, Nadav en Avihu, het elkeen sy vuurpan gevat, vuur daarin gegooi, reukwerk daarop gesit en vreemde vuur voor die Teenwoordigheid van יהוה geoffer, wat Hy hulle nie beveel het nie.
Compara
Explorar Levitikus 10:1
2
Levitikus 10:3
Mosheh sê vir Aharon: “Dit is hierdie ding wat יהוה van gepraat het deur te sê: ‘Deur dié wat naby My kom, sal Ek geëer word as Afgesonderd en voor die hele volk sal Ek verhoog en vereer word.’” Aharon het stilgebly.
Explorar Levitikus 10:3
3
Levitikus 10:2
Vuur het vanuit die Teenwoordigheid van יהוה uitgegaan en hulle verteer en hulle het gesterf voor die Teenwoordigheid van יהוה.
Explorar Levitikus 10:2