Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Eksodus 31

1

Eksodus 31:2-5

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

“Kyk, Ek het B’tzal’el, die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van Y’hudah, by sy naam geroep en Ek het hom vervul met die Gees van God, in wysheid, begrip, kennis en bekwaamheid vir allerhande werk: om ontwerpe uit te dink, te werk in goud, silwer en koper en met snywerk in stene wat afgerond moet word, met houtsneewerk en om allerhande werk te kan doen.

Compara

Explorar Eksodus 31:2-5

2

Eksodus 31:13

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

“Jy egter, moet met die seuns van Yisra’el praat en sê: ‘Julle moet sekerlik My Shabbatte hou, want dit is ’n teken tussen My en julle regdeur julle geslagte sodat julle kan weet dat Ek יהוה is wat julle afsonder.

Compara

Explorar Eksodus 31:13

3

Eksodus 31:17

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Dit is ’n ewige teken tussen My en die seuns van Yisra’el, want in ses dae het יהוה die hemel en die aarde gemaak, maar op die sewende dag het Hy gerus en is verfris.’”

Compara

Explorar Eksodus 31:17

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Eksodus 31

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest