Eksodus 31:2-5
Eksodus 31:2-5 SPC
“Kyk, Ek het B’tzal’el, die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van Y’hudah, by sy naam geroep en Ek het hom vervul met die Gees van God, in wysheid, begrip, kennis en bekwaamheid vir allerhande werk: om ontwerpe uit te dink, te werk in goud, silwer en koper en met snywerk in stene wat afgerond moet word, met houtsneewerk en om allerhande werk te kan doen.


