leer hulle dan die voorskrifte en wette en maak hulle die pad bekend waarop hulle moet loop en die werk wat hulle moet doen.
Meer nog jy moet uit die hele volk bekwame manne kies wat God respekvol vrees, manne van waarheid wat onregverdige wins haat en dié aanstel oor hulle as heersers oor ’n duisend, heersers oor ’n honderd, heersers oor vyftig en heersers oor tien