1
Dani'el 1:8
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Dani’el het in sy binneste besluit om nie van die koning se kos te eet, of van sy wyn te drink, nie; daarom het hy die hoof van die lyfknegte gevra om hom nie te dwing om dit te eet nie.
Compara
Explorar Dani'el 1:8
2
Dani'el 1:17
Wat hierdie vier jong seuns betref, God het aan hulle insig, kennis in elke boek en wysheid gegee en Dani’el het begrip in visioene en drome gehad.
Explorar Dani'el 1:17
3
Dani'el 1:9
God het vir Dani’el guns en omgee voor die hoof van die lyfknegte gegee.
Explorar Dani'el 1:9
4
Dani'el 1:20
en in enige saak van wysheid en insig wat die koning van hulle gevra het, het hy hulle tien maal beter gevind as al die towenaars en sterrekundiges wat in sy hele koninkryk was.
Explorar Dani'el 1:20