Dani'el 1:8

Dani'el 1:8 SPC

Dani’el het in sy binneste besluit om nie van die koning se kos te eet, of van sy wyn te drink, nie; daarom het hy die hoof van die lyfknegte gevra om hom nie te dwing om dit te eet nie.