1
'Amos 5:24
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
en laat die regverdige oordeel afrol soos water en onpartydige opregtheid soos ’n ewig vloeiende stroom.
Compara
Explorar 'Amos 5:24
2
'Amos 5:14
Soek wat goed is en nie wat boos is nie sodat julle kan lewe en mag יהוה, die God van die leërmagte, só by julle wees, net soos julle gesê het.
Explorar 'Amos 5:14
3
'Amos 5:15
Haat boosheid, wees lief vir wat goed is en vestig regverdige oordeel in die poort! Miskien sal יהוה, die God van die leërmagte, onverdiende guns bewys oor die wat oorbly van Yosef
Explorar 'Amos 5:15
4
'Amos 5:4
want so sê יהוה aan die huis van Yisra’el: “Soek My sodat julle kan leef
Explorar 'Amos 5:4