1
'Amos 4:13
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
want let op, Hy wat berge vorm, die wind skep en aan die mens Sy gedagte bekendmaak, Hy wat die sonsopkoms in duisternis maak en op die hoë plekke van die aarde loop, יהוה, God van die leërmagte, is Sy Naam (Karakter en Outoriteit)!
Compara
Explorar 'Amos 4:13
2
'Amos 4:12
“Ek sal daarom só met jou maak, o Yisra’el omdat Ek só met jou sal doen, maak gereed om jou God te ontmoet, o Yisra’el,”
Explorar 'Amos 4:12
3
'Amos 4:6
“Ék het julle egter reinheid van tande (tekort aan kos) gegee in al julle stede en gebrek aan brood in al julle plekke, nogtans het julle nie na My toe teruggedraai nie,” verklaar יהוה.
Explorar 'Amos 4:6