1
1 Korinthiërs 14:33
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
want God is nie ’n God van onbeheersdheid nie, maar van vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid, soos in al die gemeentes van die afgesonderdes.
Compara
Explorar 1 Korinthiërs 14:33
2
1 Korinthiërs 14:1
Hardloop agter liefde aan en wees ywerig vir die gawes van die Gees, maar veral om te profeteer
Explorar 1 Korinthiërs 14:1
3
1 Korinthiërs 14:3
Hy wat profeteer, praat egter woorde van opbouing, aanmoediging en vertroosting tot mense.
Explorar 1 Korinthiërs 14:3
4
1 Korinthiërs 14:4
Hy wat in ’n taal praat, bou homself op, maar hy wat profeteer, bou die gemeente op.
Explorar 1 Korinthiërs 14:4
5
1 Korinthiërs 14:12
Terwyl julle ’n ywer het na die gawes van die Gees moet julle net so oorvloediglik soek na dit wat die gemeente sal opbou.
Explorar 1 Korinthiërs 14:12