1
Lied van liedere 4:7
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Jy is oral-oor mooi, my vriendin, daar is selfs geen merk aan jou nie.
Compara
Explorar Lied van liedere 4:7
2
Lied van liedere 4:9
Jy het my aangemoedig, my suster, my bruid, jy het my binneste gesteel met ’n kyk van een van jou oë, met een halssnoer om jou nek.
Explorar Lied van liedere 4:9