1
Lied van liedere 3:1
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Op my bed snags het ek gesoek na die een wat my lewe lief het; ek het hom gesoek, maar hom nie gevind nie.
Compara
Explorar Lied van liedere 3:1
2
Lied van liedere 3:2
Ek sal nou opstaan en in die stad rondgaan, in die strate en op die pleine sal ek hom soek wat my lewe lief het; ek het hom gesoek, maar ek het hom nie gevind nie.
Explorar Lied van liedere 3:2