1
Psalms 121:1-2
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
’n Lied vir die opgaan na die feeste. Ek lig my oë op na die berge, van waar sal my hulp kom? My hulp is van יהוה wat hemel en aarde gemaak het.
Compara
Explorar Psalms 121:1-2
2
Psalms 121:7-8
יהוה sal jou bewaar van alle boosheid, Hy sal jou lewe bewaar. יהוה sal jou uitgaan en jou ingaan bewaar, van nou af aan vir ewig.
Explorar Psalms 121:7-8
3
Psalms 121:3
Hy sal jou voet nie laat struikel nie; jou Bewaarder sal nie sluimer nie.
Explorar Psalms 121:3