1
Psalms 103:2
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Loof en eer יהוה, o my lewe en moenie al Sy dade vergeet nie
Compara
Explorar Psalms 103:2
2
Psalms 103:3-5
wat al jou morele boosheid vergewe, wat al jou siektes genees; wat jou lewe losgekoop het van vernietiging; wat jou kroon met goedheid en liefdevolle omgee; wat jou mond versadig met goeie dinge sodat jou jeug weer nuut word soos dié van ’n arend.
Explorar Psalms 103:3-5
3
Psalms 103:1
Van Dawid. Loof en eer יהוה, o my lewe en alles wat binne-in my is, loof en eer Sy Afgesonderde Naam (Karakter en Outoriteit)!
Explorar Psalms 103:1
4
Psalms 103:13
Soos ’n vader omgee vir sy seuns, so gee יהוה om vir die wat Hom respekvol vrees
Explorar Psalms 103:13
5
Psalms 103:12
So ver as wat die ooste is van die weste, so ver het Hy ons rebellie van ons af verwyder.
Explorar Psalms 103:12
6
Psalms 103:8
Liefdevolle Omgee en Onverdiende Guns is יהוה, stadig om kwaad te word en oorvloedig in onverdiende guns.
Explorar Psalms 103:8
7
Psalms 103:10-11
Hy het nie met ons gehandel volgens ons sondes nie en ons ook nie beloon volgens ons morele boosheid nie, want soos die hemele hoog bo die aarde is, so groot is Sy goedheid teenoor dié wat Hom respekvol vrees.
Explorar Psalms 103:10-11
8
Psalms 103:19
יהוה het Sy troon in die hemele voorberei en Sy Koninkryk heers oor alles.
Explorar Psalms 103:19