1
Psalms 102:2
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Draai nie U gesig weg van my op die dag as ek in die moeilikheid is nie; draai U oor na my toe; op die dag wat ek roep, antwoord my gou
Compara
Explorar Psalms 102:2
2
Psalms 102:1
’n Gebed van die onderdrukte as hy oorweldig is en sy klagte uitstort voor יהוה. Luister en hoor my gebed, o יהוה en laat my uitroep tot by U kom!
Explorar Psalms 102:1
3
Psalms 102:12
maar U, o יהוה, sal voortduur vir ewig en U herinnering tot in alle geslagte.
Explorar Psalms 102:12
4
Psalms 102:17
Hy sal die gebed van die onderdrukte in ag neem en nie hulle gebed verag nie.
Explorar Psalms 102:17