1
Spreuke 9:10
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Die respekvolle vrees vir יהוה is die begin van wysheid en die kennis aangaande die Afgesonderde is insig
Compara
Explorar Spreuke 9:10
2
Spreuke 9:8
Moenie ’n spotter bestraf nie, anders haat hy jou; bestraf ’n wyse en hy sal jou liefhê.
Explorar Spreuke 9:8
3
Spreuke 9:9
Gee ’n geleentheid aan die wyse en hy sal nog wyser word; leer die regverdige en hy sal kennis vermeerder.
Explorar Spreuke 9:9
4
Spreuke 9:11
want deur haar sal jou dae vermeerder word en die jare van jou lewe sal vermeerder word.
Explorar Spreuke 9:11
5
Spreuke 9:7
Teregwysing van ’n spotter bring oneer; die bose word bestraf deur sy eie vlekke.
Explorar Spreuke 9:7