1
Spreuke 15:1
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
’n Sagte antwoord draai die woede weg, maar ’n harde woord wek woede op.
Compara
Explorar Spreuke 15:1
2
Spreuke 15:33
Respekvolle vrees vir יהוה is die teregwysing van lewe en die lof en eer van die nederige gaan voor hom uit.
Explorar Spreuke 15:33
3
Spreuke 15:4
’n Helende tong is ’n boom van lewe en hy wat van sy vrugte eet sal daardeur gevul word.
Explorar Spreuke 15:4
4
Spreuke 15:22
Hulle wat onverdiende respek vir raadgewing het, faal om die doel daarvan te waardeer, maar deur die veelheid van raadgewers, word die raad bevestig.
Explorar Spreuke 15:22
5
Spreuke 15:13
’n Vrolike verstand wil en emosie maak ’n blymoedige gesig, maar deur smart van die verstand, wil en emosie is die gees gebroke.
Explorar Spreuke 15:13
6
Spreuke 15:3
Die oë van יהוה is op elke plek en let op na die slegtes en die goeies.
Explorar Spreuke 15:3
7
Spreuke 15:16
’n Klein bietjie, saam met respekvolle vrees vir יהוה, is beter as die groot skatte van die bose.
Explorar Spreuke 15:16
8
Spreuke 15:18
’n Humeurige man verwek twis, maar hy wat stadig is om kwaad te word, bring vrede in ’n stryery.
Explorar Spreuke 15:18
9
Spreuke 15:28
Die verstand, wil en emosie van die regverdige oordink in waarheid, maar uit die mond van die bose stroom bose dinge.
Explorar Spreuke 15:28