1
Spreuke 14:12
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Daar is ’n lewenswyse wat vir ’n mens reg lyk, maar die einde daarvan is die lewenswyse van die dood
Compara
Explorar Spreuke 14:12
2
Spreuke 14:30
Hy wat sy woede afkoel, is ’n geneesheer van sy eie verstand, wil en emosie, maar woede is die verrotting van die gebeente.
Explorar Spreuke 14:30
3
Spreuke 14:29
Hy wat stadig is om kwaad te word, het groot insig, maar hy wat kort van humeur is, is uitsonderlik dwaas.
Explorar Spreuke 14:29
4
Spreuke 14:1
’n Wyse vrou bou haar huis, maar die dwase breek dit met haar eie hande af.
Explorar Spreuke 14:1
5
Spreuke 14:26
In respekvolle vrees vir יהוה lê ’n sterk versekerdheid en sy kinders sal ’n plek van skuiling hê.
Explorar Spreuke 14:26
6
Spreuke 14:27
Respekvolle vrees vir יהוה is ’n fontein van lewe vir hulle wat wegdraai van die strikke van die dood.
Explorar Spreuke 14:27
7
Spreuke 14:16
Die wyse man is versigtig en gaan weg van boosheid, maar die dwaas peuter daarmee met selfvertroue.
Explorar Spreuke 14:16