1
Spreuke 12:25
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
’n Vreesagtige woord bekommer ’n mens se verstand, wil en emosie, maar ’n goeie woord maak dit bly.
Compara
Explorar Spreuke 12:25
2
Spreuke 12:1
Hy wat dissipline lief het, het kennis lief, maar hy wat teregwysing haat, is ’n dwaas.
Explorar Spreuke 12:1
3
Spreuke 12:18
Daar is hulle wie se woorde soos die steek van ’n swaard is, maar die tong van die wyse genees.
Explorar Spreuke 12:18
4
Spreuke 12:15
Die lewenswyse van ’n dwaas is reg in sy eie oë, maar hy wat na raad luister en dit doen is wys.
Explorar Spreuke 12:15
5
Spreuke 12:16
Die dwaas se woede is gou bekend, maar die skrander man verberg sy skande.
Explorar Spreuke 12:16
6
Spreuke 12:4
’n Moreel goeie vrou is ’n kroon vir haar man, maar een wat boos doen vernietig haar man soos ’n boorwurm en ’n termiet.
Explorar Spreuke 12:4
7
Spreuke 12:22
Leuenagtige lippe is vir יהוה verwerplik, maar hulle wat getrou optree, is Sy vreugde.
Explorar Spreuke 12:22
8
Spreuke 12:26
Die regverdige gee goeie raad vir sy buurman, maar die lewenswyse van die bose sal hulle laat afdwaal.
Explorar Spreuke 12:26
9
Spreuke 12:19
Lippe van waarheid gaan reguit vorentoe, maar die tong van ’n leuenagtige getuie is boos.
Explorar Spreuke 12:19