1
Spreuke 11:25
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Die lewe wat seën, sal verryk word en hy wat vloek, sal meer vervloek word.
Compara
Explorar Spreuke 11:25
2
Spreuke 11:24
Daar is hy wat sy saad na buite uitstrooi en tog baie inbring en hy wat bymekaarmaak wat nie syne is nie en tog minder het.
Explorar Spreuke 11:24
3
Spreuke 11:2
Waar arrogansie kom, kom die skande, maar by die nederiges is wysheid.
Explorar Spreuke 11:2
4
Spreuke 11:14
’n Volk sonder leier sal val, maar in die veelheid van raadgewers is bevryding.
Explorar Spreuke 11:14
5
Spreuke 11:30
Die vrug van die regverdige is ’n boom van lewe, maar die lewe van die bose sal uitgedryf word.
Explorar Spreuke 11:30
6
Spreuke 11:13
’n Teëstander openbaar geheime, maar hy wat betroubaar is in sy gees, bedek die saak.
Explorar Spreuke 11:13
7
Spreuke 11:17
’n Man van goedheid doen goed aan sy eie lewe, maar ’n wreedaard vernietig sy eie vlees.
Explorar Spreuke 11:17
8
Spreuke 11:28
Hy wat op sy rykdom vertrou, sal val, maar die regverdiges sal floreer soos groen blare.
Explorar Spreuke 11:28
9
Spreuke 11:4
Rykdom bevoordeel nie op die dag van woede nie, maar onpartydige opregtheid bevry van die dood.
Explorar Spreuke 11:4
10
Spreuke 11:3
Die versekerde verwagting van die opregtes sal gegee word, maar die trots van die bose sal vernietig word.
Explorar Spreuke 11:3
11
Spreuke 11:22
Soos ’n goue ring in ’n vark se snoet, so is ’n mooi vrou sonder goeie oordeel.
Explorar Spreuke 11:22
12
Spreuke 11:1
Vals weegskale is vir יהוה verwerplik, maar Hy het vreugde in regte gewigte.
Explorar Spreuke 11:1