1
Negemyah 2:20
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Toe het ek hulle geantwoord en gesê: “Die God van die hemele, Hy gee aan ons voorspoed en daarom werk ons, staan ons vas en bou, maar julle het geen deel, geen reg en geen herinnering in Yerushalayim nie.”
Compara
Explorar Negemyah 2:20
2
Negemyah 2:17-18
Toe het ek vir hulle gesê: “Julle sien die benoudheid waarin ons is, want let op, Yerushalayim lê verwoes en sy poorte is met vuur verbrand; kom, laat ons die muur van Yerushalayim bou sodat ons nie langer ’n bespotting sal wees nie.” Toe het ek hulle vertel van die hand van my God wat goed was oor my en ook van die woorde van die koning wat hy vir my gesê het. Hulle het gesê: “Laat ons opstaan en bou!” Hulle het hul hande versterk vir hierdie goeie werk
Explorar Negemyah 2:17-18