1
Negemyah 12:43
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Hulle het ook op daardie dag groot offers gebring en hulle verheug, want יהוה het hulle laat bly wees met groot vreugde; ook die vroue en kinders het hulle verbly sodat die vreugde van Yerushalayim selfs ver weg gehoor kon word.
Compara
Explorar Negemyah 12:43
2
Negemyah 12:27
Toe die muur van Yerushalayim klaar was, het hulle die Leviete bymekaargemaak in al hulle plekke, om hulle na Yerushalayim te bring om die inwyding met vreugde en lofliedere met uitgestrekte hande, met gesang, simbale en harpe te vier.
Explorar Negemyah 12:27