Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Luka 16

1

Luka 16:10

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy wat vertrouenswaardig is met min, is ook met baie vertrouenswaardig en hy wat boos doen met min, doen ook boos met baie.

Compara

Explorar Luka 16:10

2

Luka 16:13

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Geen dienskneg kan twee meesters dien nie, want hy sal òf die een haat en die ander een liefhê, òf die een eer en die ander een verwaarloos. Julle kan nie ’n dienskneg wees van God én van materialisme nie’.”

Compara

Explorar Luka 16:13

3

Luka 16:11-12

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

As julle dan nie vertrouenswaardig was met die boosheid van rykdom nie, wie sal vertrou dat daar waarheid in julle is? As julle nie vertrouenswaardig was met ’n ander se besittings nie, wie sal aan julle jul eie gee?

Compara

Explorar Luka 16:11-12

4

Luka 16:31

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Avraham sê vir hom: ‘As hulle na Mosheh en die Profete nie luister nie, sal hulle ook nie na hom luister nie, al sou iemand ook uit die dood uit opstaan.’”

Compara

Explorar Luka 16:31

5

Luka 16:18

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Elkeen wat van sy vrou skei en ’n ander een trou, pleeg egbreuk en elkeen wat trou met die vrou wat van haar man geskei is, pleeg egbreuk.

Compara

Explorar Luka 16:18

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Luka 16

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest