Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Luka 15

1

Luka 15:20

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy het opgestaan en na sy vader gegaan, maar toe hy nog ver weg was, het sy vader hom gesien en omgegee vir hom en gehardloop, hom omhels en gesoen.

Compara

Explorar Luka 15:20

2

Luka 15:24

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want hierdie seun van my was dood en het weer lewendig geword en hy was weg en is gevind.’ Hulle het begin feesvier.

Compara

Explorar Luka 15:24

3

Luka 15:7

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ek sê vir julle dat daar dieselfde vreugde sal wees in die hemel oor een sondaar wat terugkom huis toe, méer as oor nege en negentig onskuldiges wat nie nodig het om huis toe te kom nie.

Compara

Explorar Luka 15:7

4

Luka 15:18

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ek sal opstaan en na my vader gaan en ek sal vir hom sê: ‘My vader, ek het gesondig teen die hemel en voor u.

Compara

Explorar Luka 15:18

5

Luka 15:21

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Sy seun sê vir hom: ‘My vader, ek het gesondig teen die hemel en voor u en ek is nie langer waardig om u seun genoem te word nie.’

Compara

Explorar Luka 15:21

6

Luka 15:4

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

“Watter man onder julle wat honderd skape het en een van hulle raak weg, laat nie die nege en negentig in die wildernis staan en gaan soek die een wat weg is totdat hy dit kry nie?

Compara

Explorar Luka 15:4

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Luka 15

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest