1
Iyov 11:18
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Dan sal jy selfvertroue hê, want daar is versekerde verwagting; ja, jy lê en vat jou rus in veiligheid.
Compara
Explorar Iyov 11:18
2
Iyov 11:13-15
As jy jou verstand, wil en emosie regmaak en jou hande uitsteek na Hom; as daar boosheid aan jou hande is, sal Hy dit ver weg verwyder en boosheid nie in jou tent laat bly nie, want dan sal jy dapper wees, ja, jy sal nie bang wees vir spanning nie
Explorar Iyov 11:13-15
3
Iyov 11:16-17
want jy sal jou lyding vergeet en jy sal gelei word soos lopende water en die put sal helderder wees as die middag en die dik duisternis sal wees soos die oggend!
Explorar Iyov 11:16-17